Logo

Rouell se pizzabroodjies

16 Junie

4 Porsies

Braai

3

Tydens ’n episode van Kampkos het Rouell Beukes gewys hoe maklik dit is om pizzabroodjies op die kole te maak. Kry haar resep hier.

Kampkos-Andante-Andante-Piekniek-Ep114-of-50-1
Bestanddele

mozzerella

cheddar

2 tamaties

1 ui

bladjang

roketblare

grasuie

basiliekruid

sout

peper

Metode
  1. Braai die ui en tamaties in 'n warm pan totdat die uie deurskynend is.
  2. Smeer die een pizzabasis lekker dik met bladjang. Bedek dit met die tamatie- en uiemengsel. Bedek die mengsel met kaas en van die kruie of grasuie.
  3. Smeer die ander pizzabasis ook met bladjang en pak dit, bladjangkant na onder, bo-op die basis.
  4. Plaas die pizzabroodjie in 'n toeknyp-rooster en bak op lae hitte terwyl dit gereeld gedraai word.
Kampkos-Andante-Andante-Piekniek-Ep1125-of-50-1
Kampkos Logo
2016-06-16

Reine se swartpeperpynappel

Gewildste Resepte