Logo

Kampkos: Pietie se hoender-wrap

30 Junie

4 Porsies

Braai

613657

Tydens ’n episode van Kampkos het Pietie Beyers heerlike hoender-wraps voorberei. Kry sy resep hier.

Kampkos-Ep13-Langebaan6-of-42-1
Bestanddele

4 hoenderfillette

4 wraps

spinasie

mayonnaise

songedroogte tamaties

spek

2 piesangs

stroop

Metode

 

  1. Braai die hoender terwyl die wraps gesmeer word met mayonnaise en spinasie daarop gepak word.
  2. Breek fetakaas bo-oor die spinasie. Maak seker die hoender is goed gegeur met sout, peper en 'n lekker speserymengsel.

 

Bederfies:

  1. Rol die spek om piesangskywe. Doop dit in stroop en bak dit dan op 'n plaat totdat die spek gaar is.
Kampkos-Ep13-Langebaan18-of-42-1
Kampkos Logo
2016-06-30

Beer se groentebraai

Gewildste Resepte