Logo

Gebraaide dadels met roomys en olyfolie

25 September

4 persone

Braai

Hierdie kombinasie mag dalk vir jou eers vreemd klink maar die smake komplimenteer mekaar baie goed!

Jan Braai – GEBRAAIDE DADELS MET ROOMYS EN OLYFOLIE
Bestanddele

16-20 Heel dadels

1 houer Vanielje roomys

Goeie gehalte olyfolie

Metode
  1. Braai die heel dadels oor n warm vuur, die kante moet so effe buin word en karamaliseer. Draai die dadels gereeld sodat hulle regdeur warm en gebraai word.
  2. Skep lepels roomys in bakkies, plaas die warm dadels op die roomys en bedruip mildelik met olyfolie.
  3. Bedien dadelik en gaan vir rondte 2 want dit is so lekker!
Jan Braai –Hoender birjani
Poster 320x480
Sub Titel

Hoender birjani

Gewildste Resepte