Logo

Gebraaide andyvie

14 Desember

4 Porsies

Braai

Sit andyvie volgende keer só voor. Hier is die resep, soos voorberei in ’n uitsending van Edik van Nantes 2.

EVN2-Ep10-Andyvie-1
Bestanddele

4 mediumgrootte andyvies

1 takkie tiemie

50 g botter

olyfolie

seesout

grofgemaalde swartpeper

enkele druppels suurlemoensap

Metode

 

  1. Smelt die botter in 'n groot genoeg pan met 'n deksel.
  2. Voeg 'n klein bietjie suurlemoensap by indien verlang.
  3. Voeg die andyvie by en braai oor 'n redelike hoë hitte, met die deksel op, totdat dit bruin buite en sag in die middel is, draai halfpad om.
  4. Plaas op 'n bord en bedien met vars tiemie, olyfolie, sout en peper na smaak.
EVN2-Ep10-Brood-Blatjang-1
Edik van Nantes Kie About
2016-12-14

Brood en blatjang

Gewildste Resepte