Vir die braaibroodjies:
12 snye Brood
Botter
240 g Cheddar Kaas gerasper
Vir die maalvleis:
1 Ui gekap
1 sopie Olyfolie
500 g Gemaalde beesvleis
2 huisies Vars Knoffel fyn gekap
1 teelepel Sout
1 teelepel Peper
1 sopie Medium sterkte kerriepoeier
1 blik Tamatie pasta
1 sopie Appelkooskonfyt
LAAT WAAI: