Logo

Petit pois a la francaise

30 November

Slaai

4

Soos gesien in 'n episode van Toegang

IMG 6830
Bestanddele

12 Salotte

6 teelepels Botter

2 eetlepels Druiwepitolie

24 Langwerpige slaaiblare

1 kg Petit Pois

6 takkies Blaartjies tiemie

6 takkies Vars Pietersielie

1 1/4 koppies Groente-aftreksel

ekstra Vars Pietersielie

Metode
  • Skil uie en halveer in die lengte
  • Verhit druiwepitolie en 3 tlpl botter in groot pan
  • Voeg uie by en laat prut oor lae hitte vir 6 minute
  • Voeg ertjies, tiemie, pietersielie en groente-aftreksel by
  • Verhoog hitte effens sodat groente-aftreksel begin prut
  • Laat prut vir ongeveer 7 minute
  • Geur liggies met sout en peper
  • Skep groente in opdienbak of 6 individuele bakkies, laat alle vloeistof agter in pan
  • Voeg oorblywende 2 tlpl botter en 1/4 kp aftreksel by vloeistof in pan
  • Laat volume met een derde verminder oor hoë hitte
  • Skep sous oor groente
  • Garneer met ekstra vars pietersielie en bedien onmiddellik
IMG 6837
Toegangs Poster 924x1360
Sub Titel

Suurlemoenkoekies met geroosterde amandels

Gewildste Resepte