Logo

Zucchini-superslaai

06 Desember

Slaai

4

Soos gesien in 'n episode van Terwyl ek wag

ITALIAANSE ZUCCHINISLAAI – Terwyl ek wag
Bestanddele

8 medium Zucchini

1/2 Suurlemoen se skil in dun repies gesny

12 Jong tamaties verskillende kleure

Seesout

Swartpeper grofgemaal

1 - 2 Pomelos gesny

2 Rooi soetrissies gebraai en skille verwyder

3 eetlepels Olyfolie

1 hand Italiaanse pietersielie

Metode
  • Gebruik groenteskiller en maak zucchini-linte
  • Plaas op groot opdienbord
  • Strooi suurlemoenskil bo-oor
  • Sny soetrissie in repe en plaas bo-oor
  • Sny klein tamaties in die lengte in kwarte en rangskik saam met skyfies pomelo bo-oor
  • Geur met sout en peper
  • Bedrup met olyfolie
  • Rangskik pietersielieblaartjies bo-op
CHILLI CON CARNE – Jan Braai
Poster 320x480
Sub Titel

Chilli con carne

Gewildste Resepte