- Filter by:
- All
- kykNET
- DStv News
- Highlights
- News
Nuus
Nuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter toets vaardigheid, karakter en etiek
Wat maak ’n uitstekende jagter? Dis die vraag wat die splinternuwe kykNET-realiteitsreeks Jagter ondersoek wanneer 12 deelnemers meeding om die titel van Suid-Afrika se beste etiese jagter én ’n kontantprys van R500 000.
Van weekoggende tot Saterdagoggende vorm Die GROOT Ontbyt en OntbytSAKE ’n vaste deel van kykNET se ontbyt aanbod. In ’n spesiale kruisbesoek neem die twee gewilde programme kykers saam vir ’n viering van hul unieke persoonlikhede, gedeelde waardes en liefde vir Afrikaans.
Die 1% klub kom binnekort na kykNET toe – en ons kort deelnemers: 100 per episode om presies te wees. Dié speletjiesprogram toets logika, raaisels en breinkrakers. Skryf nou dadelik in as dit soos jou tipe uitdaging klink! Inskrywings sluit op 18 November 2026.
Tien boere, ’n nuwe aanbieder en die moontlikheid van ’n liefde wat ’n leeftyd hou: Boer soek ’n vrou se 19de seisoen begin met ’n uitnodiging aan voornemende pasmaats om die eerste tree te gee.
’n Klein Karoo-dorpie. Agt vasberade tieners. Een buitengewone wedren.
Taktiek se tweede seisoen begin op 25 Oktober om 20:00 op kykNET.
David Chevers maak sy eerste verskyning in Diepe Waters.
Diepe Waters-kykers kan uitsien na ‘n rits nuwe karakters in met die afskop van Seisoen 5.
Kykers van kykNET se gewilde telenovela Diepe Waters groet hierdie week twee bekende gesigte wanneer Jean Henry en Altus Theart hul storielyne afsluit.
Terwyl Suid-Afrikaners op Erfenisdag hul unieke stories, kultuur en geskiedenis vier, stel kykNET bekend Daar was 'n tyd 'n splinternuwe agt-episode dokumentêre reeks
Hierdie storie was net so na aan die huis.
Vier splinternuwe skaterlag-TV-flieks deur Willie Esterhuizen, propvol humor, hart en herkenbare karakters, is vanaf 27 Oktober op kykNET te sien.
Nuwe mini-dramareeks op kykNET Elke Donker Wolk wys hoe hoop uit donkerte kan spruit.