Nuus
Spannende kusdorpdrama Die oord begin in April op kykNET
Die oord, ’n splinternuwe dramareeks van tien episodes, begin 14 April op kykNET.
Met sy nuwe vollengte rolprent, The Heart is a Muscle, wat op 6 Maart in rolprentteaters uitgereik word, vestig skrywer/regisseur Imran Hamdulay hom as ’n opwindende nuwe stem in die rolprentbedryf.
Dit is tyd vir Kwêla se Dorp van die Jaar (DVDJ)-kompetisie! Vanjaar in samewerking met Lottoland.
In episode sewe van Op my eish! is emosies oopgevlek en ’n besluit is geneem wat die verloop van Ruan se reis ingrypend verander het.
In Maart is daar geen tekort aan opwinding op die kassie nie.
Lanklaas het ’n familie kykers van kykNET (DStv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters só warm onder die kraag gehad.
“Die kantoor” saai vanaf 18 Januarie om 20:00 uit op kykNET.
Die tweede seisoen van "Een keer om die son" begin op Dinsdag, 20 Januarie op kykNET.