- Filter by:
- All
- kykNET
- Highlights
- News
- DStv News
Nuus
Aktrise Carla Schönfeldt se intense teister-storielyn in Diepe Waters
Aktrise Carla Schönfeldt erken dat die intense teister-storielyn in Diepe Waters vir haar ’n emosionele uitdaging was, maar sy loof haar mede-akteur, Markus Haywood, wat haar deurlopend op stel ondersteun het.
Met sy nuwe vollengte rolprent, The Heart is a Muscle, wat op 6 Maart in rolprentteaters uitgereik word, vestig skrywer/regisseur Imran Hamdulay hom as ’n opwindende nuwe stem in die rolprentbedryf.
Dit is tyd vir Kwêla se Dorp van die Jaar (DVDJ)-kompetisie! Vanjaar in samewerking met Lottoland.
In episode sewe van Op my eish! is emosies oopgevlek en ’n besluit is geneem wat die verloop van Ruan se reis ingrypend verander het.
In Maart is daar geen tekort aan opwinding op die kassie nie.
Lanklaas het ’n familie kykers van kykNET (DStv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters só warm onder die kraag gehad.
“Die kantoor” saai vanaf 18 Januarie om 20:00 uit op kykNET.
Die tweede seisoen van "Een keer om die son" begin op Dinsdag, 20 Januarie op kykNET.
Die 1% klub kom binnekort na kykNET toe – en ons kort deelnemers: 100 per episode om presies te wees. Dié speletjiesprogram toets logika, raaisels en breinkrakers. Skryf nou dadelik in as dit soos jou tipe uitdaging klink! Inskrywings sluit op 22 Mei 2026.