Kwêla se Feite & Geite-videokompetisie is terug!

Highlights 07 August 2026

Skyf nou in vir Kwêla Feite & Geite!

Kwêla se Feite & Geite-videokompetisie is terug!

Skryf nou in vir Kwêla se gewilde Feite & Geite-videokompetisie! Die wenner gaan ’n opwindende prys van Conqueror wen. Daar is boonop kykerspryse van Tarzan Shoes op die spel.

Kry die inskrywingsvorm  

 

  • Die sluitingsdatum vir Feite & Geite-inskrywings is 28 Augustus 2026 om 14:00.
  • Bepalings en voorwaardes geld.
  • Die naproduksie van video’s word na die vervaardigers, Homebrew Films, se goeddunke gedoen.
  • Die stemuitslag van die kompetisie is finaal en geen briefwisseling sal daaroor gevoer word nie.
  • M-Net behou die reg voor om geredigeerde insetsels van die videomateriaal op M-Net en sy Afrikaanse kanaal, kykNET, uit te saai, asook om dié materiaal op enige wyse eksklusief kommersieel te eksploiteer.
  • Besoek ons webwerf by kyknet.tv vir die volledige bepalings en voorwaardes.
  • Vir Feite & Geite-navrae, kontak 021 422 3452 of 079 168 3224 tydens kantoorure (09:00–17:00), of stuur ’n e-pos na feitegeite@kwela.tv.
Back to News

Download and watch later

Get the DStv app (Apple or Android) and download episodes to watch on your phone or tablet – just remember to connect to the Wi-Fi first so there are no surprise data costs.

Devices