Logo

Voubrood

29 November

5

Voubrood met nordiese suurroomvulsel

Voubrood – Terwyl ek wag
Bestanddele

2 koppies Koekmeel

2 eetlepels Druiwepitolie

2 eetlepels Pekanneutolie

1/2 teelepel Sout

150 ml Louwarm water

ekstra Druiwepitolie vir pan

Vulsel

2 Jong gem-slaaiblare gebreek

2 Groot ryp tamaties in klein blokkies gesny

1 Klein ui gekap

2 eetlepels Vars pietersielie grofgekap

1 eetlepel Olyfolie

1 eetlepel Wynasyn

1 teelepel Gedroogde oreganum

Seesout

Swartpeper grofgemaal

100 g Mascarpone

100 g Crème Fraîche

1 eetlepel Fenneltakkies gekap

1 eetlepel Grasuie gekap

1 eetlepel Suurlemoensap

Metode
  • Meng meel en sout in mengbak
  • Maak holte in die middel en gooi olies en water by
  • Meng van buite na binne, eers met lepel en dan met hande
  • Knie vir 1 tot 2 minute tot stewige deeg, vorm in bal
  • Sny bal in 6 dele
  • Knie elke deel liggies en vorm balletjie
  • Bedek met kombuisdoek en laat staan vir 30 minute
  • Rol elkeen uit tot dun platbrood
  • Verhit klein bietjie druiwepitolie in pan, beweeg tot hele bodem bedek is, gooi ekstra olie uit
  • Braai elke platbrood oor hoë hitte vir ’n paar sekondes aan elke kant
  • Vou dubbeld sonder om te knak en laat staan regop tussen twee glase om effens te verhard

Varkliesburger – Jan Braai vir Erfenis
Poster 320x480
Sub Titel

Varkliesburger

Gewildste Resepte