Logo

Vegetariese kekerertjieslaai

19 Januarie

4 Porsies

Slaai

4

Tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt het koskonsultant Heleen Meyer nektarienwiggies met ricotta-doopsous voorberei. Dié gereg is ideaal vir die kosblik. Kry haar resep hier.

Die-Groot-Ontbyt-2
Bestanddele

Slaai:

2 tamaties

komkommer

2 wortels

1 skyf fetakaas

2 blikkies Rhodes Quality kekerertjies

4 Nulaid eiers

1 avokado

Slaaisous:

15 ml rooi of wit druiwe-asyn

30 ml olyf- of avokado-olie

2 t vars tiemie

t gemaalde komyn

1 ml sout

suurlemoensap

swartpeper

Metode

 

  1. Meng al die slaaibestanddele saam, behalwe die avokado.
  2. Slaaisous: Meng al die bestanddele saam en geur met suurlemoensap en peper.
  3. Roer die slaaisous deur die slaai. Voeg die avokado by net voor die geëet word. Geniet as ‘n ligte, maar vullende somermaaltyd.


Die resep word met trots geborg deur Pharma Dynamics Cooking from the heart, Nulaid, Gemstone Fruit® en Rhodes Quality.

 

Lamsribbetjie-1
Die Groot Ontbyt Poster 924x1360
2017-01-19

Gebakte lamribbetjies

Gewildste Resepte