Logo

Blikkiesboneslaai

30 Maart

6–8 persone

Glutenvry

297848

Resepte deur Caro Alberts en Tiaan Langenegger

Blikkieboneslaai01
Bestanddele

2 eetlepels Witwynasyn

1/4 koppie Olyfolie

1 teelepel Droë oreganum

na smaak Sout & Peper

3 blikkies Verskeidenheid Bone

2-3 Sprietuie gekap

1 Appel gekap

1 Rooirooisoetrissie in repies gesny

Metode

Meng die asyn, olie, oreganum en sout en peper goed saam.

Meng dan al die res van die bestandele deur die sous.

Geniet dit onmiddelik of hou in die yskas tot ete - dit hou 5 dae in die yskas, beste teen dag 2 en 3!

Gewildste Resepte