Logo

Druiweslaai

23 November

Slaai

4

Verfrissend, volwasse, vars en verrassend!

DRUIIWE, DRIE KEER
Bestanddele

Om te bedien:

100 g Pekkanneute gebreek

Suurlemoenskil gerasper

Vir die roomkaas:

6 eetlepels Griekse jogurt

3 eetlepels Strooisuiker

1 teelepel Vanielje-ekstrak

Vir die slaai:

330 g Pitlose groen druiwe

330 g Pitlose rooi druiwe

330 g Pitlose swart druiwe

2 eetlepels Druiwepitolie

2 eetlepels Heuning

1 teelepel Fyn kaneel

2 eetlepels Cognac

250 g Roomkaas

Metode

Vir die slaai:

  • Meng druiwekorrels in groot mengbak
  • Verhit olie, heuning, kaneel en Cognac in pan
  • Voeg 250g van die gemengde druiwe by
  • Roer versigtig oor medium hitte totdat druiwe net begin bars
  • Laat afkoel

Vir die roomkaas:

  • Plaas roomkaas in mengbak en roer tot glad
  • Roer res van bestanddele by

Om te bedien:

  • Skep vars druiwe op bodem van 6 tot 8 klein bakkies
  • Skep eetlpl roomkaas bo-op
  • Skep gebraaide druiwe bo-op
  • Strooi met neute en suurlemoenskil
IMG 6943
Toegangs Poster 924x1360
Sub Titel

Lensie- en sampioenfrikadelle

Gewildste Resepte