13 Desember
3
Soos gesien in 'n episode van Terwyl ek wag
1 kg Jong tamaties in kwarte gesny
1 Suurlemoen se skil grofgerasper
1/2 koppie Suiker
1 teelepel Vars gemmer fyngerasper
1 teelepel Fyn kaneel
1 knippie Seesout
1 knippie Fyn neutmuskaat
1/4 teelepel Rissieflokkies
3 eetlepels Appelasyn
Braaibrood met rooi groente