23 November
4 Porsies
Slaai
1
Dié gestoomde groenteslaai is tydens ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei. Kry die resep hier.
Groente
3 geelwortels
12 jong aartappels
1 witwortel
1 bossie broccoli
4 agurkies
2 appels
vars pietersielie
Slaaisous
2 t volgraan Franse mosterd
2 t vars gemmer
1 e wit balsamiese asyn
1 e ligte bruinsuiker
¼ k olyfolie
½ t grofgemaalde swartpeper
Stokvis met gapermossels