Logo
KN Verslag 1600x160 Slim Homepage
web uni tv guide

KykNET Verslag

144AktueelPG13

Navorsing wys drankverbod dalk onnodig – kykNET Verslag

Video
13 April

Navorsing wys drankverbod dalk onnodig – kykNET Verslag | 12 APRIL 2021 | kykNET Navorsing deur die drankbedryf wys dat daar nie ‘n verband tussen ‘n toename in trauma-gevalle en alkoholgebruik is nie. Romantha Botha praat met navorsers en rolspelers hieroor. Research shows alcohol ban was unnecessary – kykNET Verslag | 12 APRIL 2021 | kykNET Research done by the alcohol industry shows no link between high hospital admissions for trauma incidents and alcohol use. Romantha Botha speaks to researchers and roleplayers about it.