12
11
10
Prontuit ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Aanbieder Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by ’n wye spektrum Suid-Afrikaners. Skakel in vir die regstreekse uitsending, elke Woensdag om 21:00.