Logo

Skryf in vir die Kompetisie

Kyk elke Sondag 20:00 Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod op kykNET (DStv-kanaal 144) en staan die kans om verblyf vir twee nagte vir twee mense by die Jock Safari Lodge in die Kruger Nasionale Park ter waarde van R50 000 te wen.

kykNET_Bewonder_&_Bewaar_kompetisie_Jock_Safari_Lodge_960x640_frame

Wen 'n Jock Safari Lodge wegbreek met Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod

Beantwoord eenvoudige vrae en jy kan 'n eksklusiewe 2-nagte wegbreek vir twee na die luukse privaat Jock Safari Lodge ter waarde van R50 000 wen. 

Jy is beperk tot 5 inskrywings per Episode. 

Die kompetisiedatums is 24 Maart tot 23 Junie 2024.