Logo
Binnelanders Showpage Billboard 1600x800
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13 L

seisoen

12

11

10

Binnelanders Poster 440x610 for DStv

Oor die program

Binnelanders, ’n halfuur lange weeksdag-drama, handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind by die Binneland-kliniek. Alles lyk van ver af gesond, maar in die gange en sale van dié kliniek – heel dikwels ook in die raadsale – is dit ’n ander storie.

Volgende op

S12 | E23
06 Julie 19:30
'S12/E23 of 85'. Liam wroeg by Zee oor sy toekoms, en Louis en Naomi is bekommerd oor At en Delia. Verwerping is 'n beko...

Nog Programme