Logo
Vreemder as fiksie
web uni tv guide

Vreemder As Fiksie

144RealiteitPG13
Vreemder as fiksie

In kykNET se nuwe dokumentêre reeks "Vreemder as fiksie" word daar diep gedelf in doodgewone mense se lewens wat heeltemal omver gegooi is deur bisarre gebeurtenisse of donker geheime wat op die lappe gekom het.

S1 | E5
29 April 20:00
'S1/E5 of 13'. Geen hindernis was te groot vir die borrelende Berna om te oorkom nie. Sy het haarself ten spyte van haar...

Meer nuus