Ontmoet die mense van Suidooster, ’n klein winkel- en sakesentrum in een van Kaapstad se voorstede Ruiterbosch. Drie gesinne, Die Octobers, die Samsodiens en die Du Plooys.
Volgende op
S8 | E220
02 Februarie 18:00
'S8/E220 of 238'. Zoe skok almal wanneer sy haar vlug Boston toe vervroeg. Bennie wil 'n partytjie reël en Wade se leuen...