Plaasjapie is kykNET se splinternuwe realiteitsreeks: 20 Stads- of dorpmense (wat geen plaas- en boer ervaring het nie) word weggevoer na ʼn plaas om vir ʼn maand in ʼn skuur te leef en werk soos boere van ouds.
Volgende op
S1 | E13
6 Oktober 20:00
'S1/E13 of 13'. Die laaste twee Stadsjapies neem deel aan in 'n reeks uitdagings om te sien wie die ware 'Plaasjapie' is...