Logo
k&KIE Klop 1600x640 Homepage Billboard
web uni tv guide

KLOP!

145GeselsprogramPG13
KLOP 850x613mm web

Oor die program

Kô, Lat Ons Praat, oftewel KLOP!, gaan fokus op nuusmakers, helde, geskiedenis en ook ’n goeie skeut humor, terwyl dit nie sal skroom om ernstige kwessies te takel nie.

Volgende op

S3 | E36
02 Desember 20:30
'S3/E36'. Lenise Hendricks, 'n gemeenskapsaktivis en medestigter van 'Anti-Suicide Mosselbay' gesels oor dié groep wat s...

Nog vermaak