30 November
4 Porsies
Vegetaries
3
Hierdie “nuwe ratatouille” is deur Nataniël en Erik in ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei.
paar e druiwepitolie
250 g eiervrug
250 g murgpampoentjies
250 g jong tamaties
250 g uie
seesout
grofgemaalde swartpeper
4 knoffelhuisies
bossie vars basiliekruid