Logo

Galla Pinto

07 November

Vegetaries

4

‘n Outentieke Nicaragua dis.

Galla Pinto
Bestanddele

2 eetlepels Ligte olie (plant/olyf/kanola)

1 Rooi soetrissies opgekap

1 Klein geel ui opgekap

2 koppies Swart bone in 3/4 gereserveerde kook vloeistof gekook

1/4 koppie Salsa Lizano

3 koppies Rys gekook en verkoel

1/4 koppie Vars Koljander gekap

Metode
  • Verhit olie in ‘n groot pan oor medium hitte totdat dit prut
  • Panbraai gekapte soetrissie en uie totdat die soetrissie sag is en die uie deurskynend vir ongeveer 6-8 minute. Voeg die gemaalde knoffel by en kook vir 1 minuut tot geurig.
  • Voeg swart bone, gereserveerde kook vloeistof en Salsa Lizano bymekaar. Roer om te meng. Laat prut vir 5 minute totdat die mengsel effens verdik het en van die vloeistof verdamp het.
  • Roer die gekookte rys liggies by die mengsel en kook totdat dit deur verhit is en meeste van die vloeistof geabsorbeer is, maar nie droog nie, ongeveer 3-5 minute
  • Roer die vars gekapte koljander by. Voeg addisionele Salsa Lizano by vir smaak (ons het omtrent een eetlepel ekstra bygevoeg).
Espresso Cake
Net Koffie Poster 924x1360
Sub Titel

Eenvoudige espresso koek

Gewildste Resepte