Logo

Neute met kerrie

28 Desember

4 Porsies

Vegetaries

Dié heerlike resep vir neute met kerrie is in ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei. Kry die resep hier.

EVN_Ep12_kerrie_neute-1
Bestanddele

2 e druiwepitolie

1 e kerriepoeier

½ t borrie

knippie seesout

¾ k pampoenpitte

1 ½ k makadamia-neute

Metode

 

  1. Verhit eerste 5 bestanddele in pan en roer vir 1 minuut.
  2. Voeg pitte en neute by en roerbraai tot goudbruin, ongeveer 5 minute.
  3. Laat afkoel.
  4. Bêre in lugdigte houer tot benodig.
  5. Gooi in opdienbakkie en bedien met drankies.
EVN2-Ep10-Andyvie-1
Edik van Nantes Kie About
2016-12-14

Gebraaide andyvie

Gewildste Resepte