Logo

Gemarineerde groen olywe

28 Desember

4 Porsies

Vegetaries

Hier is die resep vir gemarineerde groen olywe, soos voorberei in ’n episode van Edik van Nantes 2.

EVN_Ep12_groen_olywe-1
Bestanddele

500 g groen olywe

1 kleinerige ui

1 selderystingel

¼ k olyfolie

¼ k wit druiwe-asyn

knippie rissiepoeier

2 e basiliekruid

2 t oreganum

2 t pietersielie

Metode

 

  1. Plaas alle bestanddele in mengbak, meng goed.
  2. Bedek en plaas oornag in yskas.
  3. Haal 30 minute voor opdiening uit yskas.
  4. Dreineer van oortollige vloeistof en plaas in opdienbakkie.
  5. Bedien met drankies.
EVN2-Ep11-GROENTETUINE-1
Edik van Nantes Kie About
2016-12-21

Groentetuine vir die kinders

Gewildste Resepte