Logo

Groentetuine vir die kinders

21 Desember

4 Porsies

Ongebak

3

Pret om die kombuistafel! Erik en Nataniël het ons in ’n episode van Edik van Nantes 2 gewys hoe om “groentetuine” vir kinders voor te berei.

EVN2-Ep11-GROENTETUINE-1
Bestanddele

16 klein radyse

20 klein baba-wortels

60 ertjies

8 pietersielie

300 g Fromage Frais

6-8 gesondheidsbeskuitjies

seesout

grofgemaalde peper

olyfolie

Metode

 

  1. Plaas 'n 10-12 cm vierkantige, of ronde, metaalraam met 'n hoë rand op 'n bord en vul halfpad met die roomkaas.
  2. Krummel die beskuitjies met 'n koekroller en strooi 'n laag bo-op die kaas.
  3. Verwyder versigtig die metaalraam.
  4. Plant 4 radyse, 5 wortels, 15 ertjies en 'n paar pietersielie blare bo-op.Geur met sout en peper na smaak, drup met olyfolie.
EVN2-Ep10-Brood-Blatjang-1
Edik van Nantes Kie About
2016-12-14

Brood en blatjang

Gewildste Resepte