09 November
4 Porsies
Italiaans
2
Hier is die resep vir beetroom met suurlemoensuiker (panna cotta) wat in ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei is.
Beetroom
250 g rou beet
2 k room
6-8 g agar-agarpoeier
3-4 e heuning
1 t vanielje-ekstrak
Suurlemoensuiker (panna cotta)
2 eiers
60 g suiker
1 groot suurlemoen
50 g botter
Dadelpotjies