Logo

Suikerkoekies

16 November

20 koekies

Gebak

4

Soos gesien in 'n episode van Toegang

IMG 6977
Bestanddele

120 g Baie sagte botter

1/4 koppie Heuning

1/2 koppie Donkerbruin suiker

1 teelepel Vanielje-ekstrak

2 eetlepels Whiskey

1 1/2 koppies Bruismeel

1 teelepel Bakpoeier

1 knippie Sout

75 g All Bran vlokkies

100 g Gedroogde bosbessies fyngekap

2 teelepels Vesiersuiker

Metode
  • Verroom botter, heuning en suiker in ’n mengbak
  • Klits eier, vanielje en whisky by
  • Voeg bruismeel, bakpoeier en sout by, meng goed met vurk
  • Meng all bran by
  • Meng bosbessies by
  • Voer bakplaat met bakpapier
  • Skep teelepelsvol beslag op bakplaat, 6 op ’n slag
  • Bak in oond teen 170˚C tot goudruin, ongeveer 8 minute
  • Haal uit oond en laat staan vir 5 minute
  • Plaas op draakrak en laat heeltemal afkoel
  • Sif ’n klein bietjie versiersuiker in die middel van elke koekie
IMG 6943
Toegangs Poster 924x1360
Sub Titel

Lensie- en sampioenfrikadelle

Gewildste Resepte