Logo

Hawermout-okkerneutkoekies

25 Oktober

18 koekies

Gebak

5

Soos gesien in die vierde episode van Terwyl ek wag

Hawermoutkoekies – Terwyl ek wag
Bestanddele

1 1/2 koppie Hawermout

75 g Okkerneute gekap

60 g Ligte bruinsuiker

4 eetlepels Druiwepitolie

2 eetlepels Marmelade

1 1/2 teelepel Fyn kaneel

1 Eier geklits

1 eetlepel Jogurt

1 knippie Sout

Metode
  • Meng al die bestanddele saam
  • Skep teelepsvol op gevoerde bakplaat
  • Druk plat met agterkant van vurk, so dun as moontlik
  • Bak in oond teen 170˚C (waaier) vir 9 minute
  • (Die rand sal donkerder wees as die res van die koekie)
  • Verwyder uit oond en laat staan vir 5 minute
  • Plaas op versigtig op draadrak om heeltemal af te koel

*Opsioneel: Versier met repies ingelegde of versuikerde lemoenskil

Untitled design (16)
Net Koffie – Poster
Sub Titel

Karringmelk gesondheidsbeskuit

Gewildste Resepte