Logo

Brood en sjokolade poeding

03 April

6–8 persone

Gebak

365053

Resepte deur Caro Alberts en Tiaan Langenegger

BROOD EN SJOKELADE POEDING01
Bestanddele

6 snye Ciabatta in blokkies gesny

1 koppie Melk

1 koppie Room

2 Eiers

1/2 koppie Kaneelsuiker

4 eetlepels Sjokoladesmeer

1 teelepel Vanielje

Metode

Voorverhit die oond na 180C.

Meng room, melk, eiers, kaneel suiker en vanielje.

Gooi dit oor die brood.

Laat staan vir so 15 minute.

Smeer lepels sjokoladesmeer op die bokant van die brood

Bak vir 30 minute of tot goudbruin.

Gewildste Resepte