- Filter by:
- All
- kykNET
- DStv News
- Highlights
- News
Nuus
Diepe Waters' Jacques en Theresa se droomtroue
’n Nuwe hoofstuk begin vir Jacques en Theresa! Ná al die seer uit die verlede en die struikelblokke op hul pad, het die geliefde paartjie ewige troue aan mekaar belowe in ’n betowerende tuintroue by die Swarts-woning.
Die pragtige Selena het die vere laat waai in Diepe Waters.
Die dokumentêre reeks Lamb Champs keer terug vir ’n tweede seisoen op kykNET.
Hoekom word pa’s aan ’n ander standaard as ma’s gemeet? Dít was die vraag wat die idee geplant het vir die nuwe dramareeks, Beter as gister.
Wees deel van die gehoor vir Show’kie, Dean Smith se splinternuwe vermaakprogram vir kykNET & kie.
Akteur Markus Haywood daag op in Boskruin as die vriendelike, maar geheimsinnige Wian
Johnny Potsanyane keer terug na Diepe Waters: ‘Dis lekker om nou ’n afrigter, eerder as swemmer te wees’
Twee jong wetenskaplikes gebruik lemoene om interessante vrae oor vitamiene C en skoonmaakmiddels te beantwoord.
Nuwe telenovela Die Toring begin 13 April om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en DStv Stream.
Aprilmaand bring splinternuwe reekse, geliefde programme wat met vars seisoene terugkeer, én opwindende nuwe storielyne in kykNET sepies en telenovelas. Van moordspeurwerk in ’n kusdorp en familiechaos in Randburg, tot roerende gesprekke oor ’n koppie tee en – en soveel meer.
Die oord, ’n splinternuwe dramareeks van tien episodes, begin 14 April op kykNET.
Met sy nuwe vollengte rolprent, The Heart is a Muscle, wat op 6 Maart in rolprentteaters uitgereik word, vestig skrywer/regisseur Imran Hamdulay hom as ’n opwindende nuwe stem in die rolprentbedryf.