kyknet channel logo
In die sop gastehuisrevolusie slim bb clean

Amptelike voorskou – In die sop: Gastehuisrevolusie

Video11 Maart

Janie du Plessis en haar span gee 13 gastehuise nuwe lewe in dié splinternuwe “In die sop”-reeks wat 23 April om 20:00 begin op kykNET.