Jan Bloukaas vertel oor sy tweede album - Net Mens: Jan Bloukaas
Video
04 Desember
Jan Bloukaas het verduidelik dat hy vas glo dat God vir hom deur sy tweede album se lirieke reeds begin vertel het van die kanker.
#NetMens, nou ook beskikbaar op #DStvCatchUp.