Trend Episode 7 - Liefde by die Dam, Early B, Die Heuwels Fantasties en Eloff
Video
09 November
Ons gaan kuier by die top Skole Netbalspan van 2022 – Paarl Girls’ High. Ons maak ook ‘n draai by Liefde by die Dam by die Emmerentia Dam en gesels daar onder andere met Early B, Die Heuwels Fantasties en Eloff.
Teken in en KYK