web uni tv guide

Trend Episode 11 - Eloff en Die Green School SA

Video09 November

Die Johnnie Blou liedjieskrywer Eloff kom maak ‘n draai op Trend en ons gaan loer in by ‘n skool nie soos jy dit ken nie. Die Green School SA wys ons hoe hulle dinge doen.