Logo

Wat is gevolge van klimaatsverandering op meerkaaie?, Seg 3 - PRONTUIT

Video
09 April

Die navorsing op meerkaaie in die Kalahari wat oor byna 3 dekades strek, het ook ander inligting na vore gebring – soos klimaatsverandering. Sedert die begin van die projek het die gemiddelde somertemperatuur in die Kalahari ‘n paar grade gestyg – natuurlik met gevolge vir al die spesies in die gebied. The research being conducted on meerkats in the Kalahari, which spans close to 30 years has made evident other scientific evidence and observations such as the influence of climate change on the area and meerkats. Since the start of the project in 1993, the average annual summertime temperature in the Kalahari has risen a few degrees, which has an direct impact on all the endemic species in the area.