Logo

Nadia Beukes is die nuwe aanbieder van Boer Soek 'n Vrou!

Video
04 Februarie

"Om deel te mag wees van die Boer Soek 'n Vrou span vir 2014 is beslis een van dié opwindendste avonture in my lewe en loopbaan. Ek kan nie wag om hierdie avontuur met al die boere, dames en kykers te deel nie en is dankbaar vir die geleentheid om as aanbieder deel van die span te mag wees," sê Beukes oor haar nuwe rol. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!