Logo

Somerdrankie

09 September

1 Drankie

643218

Hierdie drankie is tydens 'n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei. Kry die resep hier.

ipp
Bestanddele

Drankie:

8 kruisemenetblare

1/4 lemmetjie

ys

30 ml vrugrtepuree

30 ml suikerstroop

30 ml vodka

sodawater

Metode

Vir die drankie

  1. Kneus die kruisementblare en lemmetjie in ‘n glas.
  2. Vul die glas met gekapte ys.
  3. Giet die suikerstroop, vodka en vrugtepuree oor.
  4. Vul die glas op met sodawater.

 

Vir die suikerstroop:

  1. Meng die suiker en water in ‘n kastrol. Roer oor medium-hitte totdat die suiker opgelos is en kook vir 3 - 5 minute. Laat afkoel.
  2. Sif deur ‘n doek voor gebruik.
Die-GROOT-Ontbyt-5-1
Die Groot Ontbyt Poster 924x1360
2016-09-09

Hoender-en-droëvrugte-kebabs

Gewildste Resepte