Logo

Kaneel pampoenkoekies

01 April

279289

Resepte deur Caro Alberts en Tiaan Langenegger

KANEEL PAMPOENKOEKIES02
Bestanddele

1 koppie Gaar pampoen

1/2 koppie Meel

1 teelepel Bakpoeier

Sout na smaak

1 Eier

Olie vir vlakbraai

Kaneelsuiker vir bedien

Metode

Meng al die bestanddele behalwe die olie en kaneelsuiker goed saam.

Verhit die olie tot warm.

Braai eetlepels vol van die beslag tot gaar.

Bedek met kaneelsuiker voor jy dit bedien.

Gewildste Resepte