Logo

Beesskof – Net koffie

12 Junie

3

Probeer gerus dié Net koffie-resep self. 

Untitled design (2)
Bestanddele

beesstert

sout na smaak

peper na smaak

knoffelvlokkies na smaak

2 k Americano

kapokaartappels

room

botter

Metode

Vir die beesskof:

  1. Die geheim is dat jy die stert lank en rustig gaar maak in die oond. Voorverhit die oond teen 160 °C.
     
  2. Vryf al die speserye en knoffel oor die stert, plaas die stert in jou pot en voeg die Americanos by.
     
  3. Afhangend van hoe groot die stert is, plaas in die oond vir ses ure.

Vir die kapokaartappels:

  1. Sodra jou aartappels gaar is, druk dit fyn.
     
  2. Voeg dan jou botter en room by soos wat jy van die tekstuur en smaak hou.

Gewildste Resepte