Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Tegnologie – PWC: RPA, Alistair Hofert

Video
22 Maart

Winslyn: Tegnologie – PWC: RPA, Alistair Hofert Ons gesels met PWC oor hul “Robotic Process Automation” wat kyk na hoe meganiese funksies in die werksplek vervang kan word met geautomatiseerde prosesse. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!