Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: SA Nasionale Ruimte-agentskap

Video
20 Junie

Winslyn: SA Nasionale Ruimte-agentskap Die navorsing wat die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap (SANSA) onderneem is nie iets waaroor daar elke dag gepraat word nie. Tog word daar belangrike en baanbrekerswerk gedoen en ons gesels met een van Suid-Afrika se ruimte-weernavorsers, Dr. Rendani Nndanganeni meer hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!