Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Melanie de Nysschen - Bravura Holdings, 28 Nov 2017

Video
29 November

Die minister van ekonomiese ontwikkeling, Ebrahim Patel, het die Gupta-beheerde Oakbay Resources beveel om R293 miljoen aan die Industrial Development Corporation (IDC) terug te betaal. Ons gesels met Melanie oor die gebeure rondom hierdie saak. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!