Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Bruce Good – Besturende Direkteur: OurHood, 6 Junie 2017

Video
07 Junie

Winslyn: Bruce Good – Besturende Direkteur: OurHood, 6 Junie 2017 WhatsApp-groepies tussen bure en gemeenskappe raak vir al hoe meer mense ’n kopseer. OURHOOD bied ’n alternatief vir hoe jy steeds op hoogte van sake in jou gemeenskap kan bly, sonder om jou privaatheid prys te gee. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!