Welkom!
Video’s
Nuus
Foto’s
‘Tot volgende keer!’ – Maak my famous 2
Video
15 Augustus
Ons gaan Ayden en Tamaryn beslis nie binnekort vergeet nie! Alle voorspoed op julle reis vorentoe.
Teken in en KYK
Up Next
Pryse in oorvloed! – Maak my famous 2
15 Augustus
Om goed te wees – Maak my famous 2
08 Augustus
Kolletjie i – Maak my famous 2
08 Augustus
‘Alles het verander’ – Maak my famous 2
08 Augustus
Wêreldklas stem – Maak my famous 2
08 Augustus
‘My storie’ – Maak my famous 2
08 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Arendsvlei
'n Roudiens word gehou vir Clint. Tereska maak oop teenoor Christopher en vertel hom iets wat hy nie wou hoor nie. Janice en Desmond se bande versterk. Skakel in volgende week vanaf Maandag tot Donderdag om 19:30 op DStv-kanaal 145 en bly op hoogte van die drama in die Vlei.
Video
Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Diepe waters
Anja en Rossouw kry beide verrassings. Chris het nuus vir Dominee Ben. En, Gys kry 'n waarskuwing. Maak seker jy skakel volgende week in vanaf Maandag tot Donderdag om 18:30 op kykNET, kanaal 144.
Video
Voorskou: 19 – 22 Februarie 2024 – Diepe waters
Gaan Sanet die moed het om vir Ben te vra vir 'n tweede kans? En, gaan Rossouw loskom? Maak seker jy skakel in vir #DiepeWaters op Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
“My asem” – Magda Louw
Erhard gaan nie self ’n skenker kan wees nie, maar Magda is trots dat hy bereid was om sy eie lewe moeiliker te maak om te help.