Logo
MMF

‘Om my droom te bewaarheid’ – Maak my famous 2

Video
08 Augustus

Gideon Lottering, ook bekend as G. Notez, vertel ons meer van sy #MMF-journey tot waa hy nou deel is van die top 10 van die immergewilde kompetisie.